Lompat ke konten Lompat ke sidebar Lompat ke footer

Lirik dan Kunci Gitar Die Melktert Kommissie - Spinnerakke

Intro: C Am F  G (x2)


Vers 1
======
C                        Am
Spinnerakke teen my muur    en aan my siel
F                      G
 Die son het lankal verdwyn
C                       Am
Spinnerakke om my glas, spinnerakke hou my vas
F                        G
 Die kokkerotte drink my wyn


Tussen skadu's dink ek weer aan jou
en dans saam met die vlamme wat die spinnekoppe weghou
Tussen skadu's wat saamsing teen my muur
Soek ek na jou silhoeët tussen spinnerakke
        C        Am       F    G
in elke uur


C    Am   F   G   G


Koor (x2)
========
   C          Am    F                 G
En aan staal snare, verduidelik ek my hart
       C      Am   F            G
en aan staal snare knoop ek jou styf vas
            C               Am
Maar hoekom kuier jy net in my storieboeke
   F                     G
Jy dwaal in my gedagtes, diep in my droom
   C                Am
en hoekom probeer ek jou karakter uithaal
   F                           G
en vlees en bloed met elke soen in jou hart inblaas
C                    Am
  Jy laat my wonder,    jy laat my treur
F                                 G   
Gisteraand het jy jou lippe aan my siel afgevee
C                Am
Jy bly onskuldig ek bly lief vir jou
F                G                           C        Am       F    G
  dis onregverdig dalk hou ek net te veel van jou


C    Am   F   G   G


Vers 2
======
Spinnerakke teen my muur en aan my siel
Die son het lankal verdwyn
Spinnerakke om my glas, spinnerakke hou my vas
Jy drink stilletjies weer van my wyn 


C Am F G


       C
van my wyn


C Am F G G C

Posting Komentar untuk "Lirik dan Kunci Gitar Die Melktert Kommissie - Spinnerakke"